Ons wil graag die volgende nuus onder jou aandag bring:
By Louw & Cronje Ing. het ons onlangs ’n naamsverandering ondergaan en sal hiervandaan as Integrum Oudit Ing. bekend staan.
Ons sal aanhou om dieselfde dienste te bied wat jy leer ken het, maar net met ’n nuwe gevoel en invalshoek.
Sê totsiens vir Louw & Cronje Ing. en sê hallo vir Integrum Oudit Ing., jou nuwe vennoot in finansiële sukses!
Ontdek meer by ons nuwe webtuiste!